Die Graad 4 Geografie Kwartaal 1 – Platinum Opsommingspakket is ’n omvattende, opvoedkundige hulpmiddel wat ontwerp is om leerders se begrip van nedersettings, infrastruktuur, natuurlike en mensgemaakte kenmerke, asook basiese menslike behoeftes te versterk. Hierdie produk dek onderwerpe soos plase, dorpe, stede, werk en geboue, paaie, landmerke en noodsaaklike lewensbehoeftes. Elke konsep word helder verduidelik met eenvoudige taal en ondersteunende illustrasies.
Spesifiek geskik vir Afrikaans Huistaal-leerders in Graad 4, sluit dit die volgende in:
Hierdie opsommings is ideaal vir hersiening, eksamenvoorbereiding, en as ondersteuning vir klasonderrig. Geen aktiwiteite of werkkaarte is ingesluit nie – fokus is uitsluitlik op inhoud en begrip.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
