Open mobile app


Opwindende OpsommingsHoe kan ons jul help?
Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
https://opwindendeopsommings.company.site/products...
In Kwartaal 4 bestudeer leerders belangrike historiese gebeurtenisse, mense en samelewings wat die wêreld se geskiedenis gevorm het. Hulle leer hoe mense in die verlede geleef het, hoe veranderinge plaasgevind het en watter invloed dit op die hede gehad het. Leerders ontwikkel hul vermoë om historiese bronne te ondersoek, feite te vergelyk en gebeure in hul historiese konteks te verstaan.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
