Open mobile app


Opwindende OpsommingsHoe kan ons jul help?
Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
https://opwindendeopsommings.company.site/products/gr-7-kw-4-sw-geo
In Kwartaal 4 leer leerders meer oor die aarde se natuurlike omgewing, klimaat, hulpbronne en die wisselwerking tussen mense en hul omgewing. Hulle ontwikkel hul geografiese kennis en kaartvaardighede en leer hoe menslike aktiwiteite die omgewing beïnvloed. Die kwartaal help leerders om geografiese verskynsels beter te verstaan en bewus te raak van die belangrikheid van volhoubare omgewingsbestuur.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
