https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-4-kw-3-geografieGeografie – Graad 4 Kwartaal 3 (Platinum)
In Kwartaal 3 leer ons oor Voedsel en Boerdery in Suid-Afrika. Ons ontdek waar ons kos vandaan kom, hoe verskillende soorte boerdery werk, watter gewasse en diere in Suid-Afrika geboer word, en hoe voedsel van die plaas na die fabriek, winkel en uiteindelik na ons huise kom. Hierdie kwartaal help leerders om die belangrikheid van boerdery, voedselproduksie en die rol daarvan in ons daaglikse lewe te verstaan.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
