https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-4-kw-4-geo-platinum-870243321
Leerders verken die wêreld om hulle deur meer te leer oor plekke, mense en die natuurlike omgewing. Hulle ontwikkel kaartleesvaardighede en leer hoe mense met hul omgewing omgaan, asook hoe ons ons natuurlike hulpbronne kan beskerm en bewaar.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
