https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-4-nwt-kw-3-platinum
Natuurwetenskappe en Tegnologie – Graad 4 Kwartaal 3 (Platinum)
In Kwartaal 3 leer ons oor energie en hoe dit oorgedra en gebruik word. Ons ontdek die verskillende vorme van energie, waar energie vandaan kom, hoe energie in stelsels beweeg en hoe klankenergie werk. Deur ondersoeke en praktiese aktiwiteite ontwikkel leerders 'n beter begrip van hoe energie ons daaglikse lewe beïnvloed en waarom dit belangrik is om energie verstandig te gebruik.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
