https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-5-geografie-kw-3-platinum
Geografie – Graad 5 Kwartaal 3 (Platinum)
In Kwartaal 3 leer ons oor water in Suid-Afrika. Ons ondersoek waar water vandaan kom, hoe dit versamel en gebruik word, en waarom dit belangrik is om waterbronne te beskerm. Leerders ontdek ook hoe mense water bestuur, die uitdagings van waterskaarste, en hoe elkeen kan help om water verstandig te gebruik. Hierdie kwartaal ontwikkel 'n groter waardering vir water as een van ons land se kosbaarste hulpbronne.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
