https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-5-kw-4-geo
Leerders brei hul kennis van die aarde, natuurlike omgewings en menslike aktiwiteite uit. Hulle ontwikkel kaartleesvaardighede en leer om geografiese inligting te verstaan, verskillende plekke te vergelyk en die verhouding tussen mense en hul omgewing te ondersoek.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
