Hierdie Platinum Graad 5 Lewensvaardigheid Kwartaal 1 opsomming, saamgestel deur Opwindende Opsommings, dek die volledige kwartaal se inhoud:
Hierdie opsomming bevat duidelike verduidelikings, sleutelwoorde en praktiese voorbeelde. Perfek vir studie, hersiening en eksamenvoorbereiding volgens die Platinum Graad 5 Kurrikulum.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
