https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-5-nwt-kw-3-platinum
Natuurwetenskappe en Tegnologie – Graad 5 Kwartaal 3 (Platinum)
In Kwartaal 3 leer ons oor energie en elektrisiteit. Ons ontdek hoe energie oorgedra en omgeskakel word, hoe eenvoudige elektriese stroombane werk, en hoe elektrisiteit veilig en verantwoordelik gebruik moet word. Deur praktiese ondersoeke en eksperimente ontwikkel leerders wetenskaplike vaardighede en 'n beter begrip van hoe elektrisiteit ons daaglikse lewe beïnvloed.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
