https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-5-psw-kw-3-platinum
Persoonlike en Sosiale Welstand (PSW) – Graad 5 Kwartaal 3 (Platinum)
In Kwartaal 3 leer ons hoe om gesonde verhoudings te bou, verantwoordelike keuses te maak en na ons eie en ander se welstand om te sien. Ons ontwikkel vaardighede soos goeie kommunikasie, konflikhantering, respek, empatie en samewerking. Hierdie kwartaal help leerders om selfvertroue te bou, verantwoordelik op te tree en positiewe bydraes tot die skool en gemeenskap te maak.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
