Hierdie Platinum Graad 5 Wiskunde Kwartaal 1 opsomming deur Opwindende Opsommings dek die hele kwartaal se kerninhoud stap vir stap:
Hierdie opsomming gebruik visuele voorbeelde, definisies en sleutelwoorde om leer maklik en prakties te maak. Perfek vir hersiening, huiswerk en eksamenvoorbereiding volgens die Platinum Graad 5 CAPS-kurrikulum.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
