https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-6-geo-kw-4-platinum-870239946
Leerders ontwikkel hul begrip van die aarde, klimaat, natuurlike hulpbronne en menslike aktiwiteite. Hulle leer om kaarte en geografiese inligting te interpreteer, verskillende omgewings te vergelyk en te verstaan hoe mense en die natuur mekaar beïnvloed.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
