https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-6-geografie-kw-3-platinum
Geografie – Graad 6 Kwartaal 3 (Platinum)
In Kwartaal 3 leer ons oor handel, vervoer en kommunikasie in Suid-Afrika. Ons ondersoek hoe goedere en dienste tussen plekke beweeg, watter vervoernetwerke gebruik word en hoe kommunikasie mense en besighede met mekaar verbind. Hierdie kwartaal help leerders om te verstaan hoe handel, vervoer en kommunikasie bydra tot die ontwikkeling van ons land en die daaglikse lewe beïnvloed.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
