Graad 6 Platinum Reeks Pakket – Kwartaal 3
Hierdie Graad 6 Platinum Kwartaal 3-pakket bevat duidelike, leerdervriendelike opsommings vir Wiskunde, Geskiedenis, Geografie, Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) en Persoonlike en Sosiale Welstand (PSW). Die inhoud is volgens die CAPS-kurrikulum saamgestel en fokus op die belangrikste konsepte, sleutelbegrippe en vaardighede wat leerders gedurende die kwartaal moet bemeester. Hierdie pakket is ideaal vir daaglikse hersiening, toets- en eksamenvoorbereiding, en help leerders om met selfvertroue en begrip te leer.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
