https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-6-nwt-kw-1-platinumVir Kwartaal 1 fokus Graad 6 NWT gewoonlik op Lewe en Lewende Dinge en strukture van plante en diere volgens die CAPS/Platinum-inhoud. Dit sluit onder andere in fotosintese, voedselkettings, voedselwebbe, en hoe plante en diere aangepas is om te oorleef.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
