’n Omvattende, CAPS-belynde Wiskunde-opsommings. Sluit duidelike verduidelikings, praktiese voorbeelde, ’n volledige hersieningsvraestel en memo in. Ideaal vir klasgebruik, huiswerk en toetsvoorbereiding.
✔ Getalle, bewerkings, tyd, datahantering en vorms
✔ Leerdervriendelik en visueel
✔ Spaar tyd – alles in een dokument
Maak Wiskunde maklik en verstaanbaar met hierdie Graad 6 Wiskunde Kwartaal 1 Opsommings. Elke konsep word eenvoudig en stap-vir-stap verduidelik sodat leerders nie net leer wat om te doen nie, maar ook hoekom. Hierdie hulpbron is perfek vir onderwysers wat tyd wil spaar, ouers wat wil help met huiswerk, en leerders wat selfvertroue in Wiskunde wil bou. Met ’n ingeslote hersieningsvraestel en memo is dit die ideale alles-in-een oplossing vir sukses in die klaskamer en by die huis.