https://my.ecwid.com/store/129255260#product:mode=edit&id=870043868&return=products:keyword%3Dprojekte%26count%3D100:~:text=https%3A//opwindendeopsommings.company.site/products/graad%2D7%2Debw%2Dkw%2D3%2Dken%2D%2Dverstaan
Kwartaal 3 leer leerders hoe entrepreneurs sakegeleenthede kan gebruik om produkte en dienste te skep, geld te bestuur en werk te skep, terwyl hulle ook verstaan hoe besighede kan help om sosiale en ekonomiese probleme in Suid-Afrika aan te spreek.
Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.