https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-7-kw-3-ebw-oxford-870043898
Kwartaal 3 leer ’n Graad 7-leerder hoe om ’n besigheidsidee te ontwikkel, dit te beplan en te bemark, én hoe entrepreneurskap kan help om armoede, ongelykheid en werkloosheid in Suid-Afrika aan te spreek.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
