https://opwindendeopsommings.company.site/products/wiskunde-gr-6-kw-3
Hierdie kwartaal fokus op getalle, breuke, desimale, persentasies, patrone, meting, meetkunde en datahantering. Duidelike opsommings en oefeninge help leerders om belangrike wiskundige vaardighede te verstaan, toe te pas en met selfvertroue eksamens voor te berei.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
