https://opwindendeopsommings.company.site/products/wiskunde-graad-4-kw-3
Wiskunde – Graad 4 Kwartaal 3 (Platinum)
In Kwartaal 3 bou ons voort op ons wiskundige kennis deur getalle, bewerkings, patrone, meting, meetkunde en datahantering verder te ontwikkel. Leerders oefen probleemoplossing, logiese denke en berekeningsvaardighede deur praktiese voorbeelde en alledaagse situasies. Hierdie kwartaal help leerders om selfvertroue in Wiskunde te ontwikkel en hul kennis in die daaglikse lewe toe te pas.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
