https://opwindendeopsommings.company.site/products/wiskunde-graad-5-kw-3
Wiskunde – Graad 5 Kwartaal 3 (Platinum)
In Kwartaal 3 brei ons ons kennis van getalle, bewerkings, breuke, desimale, meting, meetkunde en datahantering verder uit. Leerders ontwikkel hul probleemoplossingsvaardighede, logiese denke en berekenings deur praktiese aktiwiteite en alledaagse voorbeelde. Hierdie kwartaal help leerders om met selfvertroue wiskundige konsepte te verstaan en in verskillende situasies toe te pas.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
