Leerders ontdek hoe mense in die verlede geleef het, hoe gemeenskappe ontwikkel het en hoe historiese gebeure ons wêreld gevorm het. Deur stories, bronne en aktiwiteite leer hulle om die verlede beter te verstaan en waardering te ontwikkel vir ons geskiedenis en erfenis.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
