https://opwindendeopsommings.company.site/products/graad-6-gesk-kw-4-platinum
Leerders ondersoek belangrike historiese gebeure, beskawings en mense wat ons wêreld gevorm het. Hulle leer om historiese bronne te gebruik, veranderinge oor tyd te verstaan en die invloed van die verlede op die hede te ontdek. Dit help hulle om krities te dink en 'n beter begrip van ons geskiedenis en erfenis te ontwikkel.


Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.
