In Kwartaal 2 leer Graad 6-leerders oor materie en materiale, veral mengsels, oplossings, en hoe water skoongemaak kan word. Hulle leer ook waarom water belangrik is vir mense, diere en die omgewing.
Hello daar
Hoe kan ons julle help?
Stuur asb boodskap met:
Jou naam, skool, graad, handboeke en Afbakeninge 💁 Ons help graag.